Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Pronk Podium-finaal – Hoërskoolproduksies

Pronk Podium-finaal – Hoërskoolproduksies

https://tickets.tixsa.co.za/event/pronk-podium-finaal-hoerskoolproduksies

When:

Where: 🕳 AfriForum Teater

How much:

🎟️ R160.00Grondvloer Middel

Die Pronk Podium-finaal bring die toptienerproduksies bymekaar vir ’n onvergeetlike toneelervaring in die Afriforum Teater. Ná ’n opwindende reis deur die landswye semi-finale rondtes wys die hoërskoolakteurs hul vaardigheid, energieke optredes en kreatiewe storievertelling vir gehore wat hulle talent vier.