Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🤣 Harte-Bliksems

Harte-Bliksems

https://tickets.tixsa.co.za/event/harte-bliksems

When:

Where: 🕳 AfriForum Teater

How much:

🎟️ R120.00Grondvloer Middel

Harte-Bliksems is ’n lawwe romantiese komedie wat jou in die wilde wêreld van aanlyn afsprake inneem. Die storie volg vir Anna-Mart en Andries wat mekaar ontmoet op die liefdestoep “Biltong-en-Bokkies.” Wat begin as ’n eenvoudige soektog na liefde, verander vinnig in ’n rondomtalie van ongemaklike eerste boodskappe, onverwagte profiele en skreeusnaakse ontmoetings.
Kom beleef ’n produksie vol lekker lag en liefde.