What: 📅 As die skoen pas ... 'n Aspoestertjie sprokie
https://tickets.tixsa.co.za/event/as-die-skoen-pas
When:
Where: 🕳 AfriForum Teater
How much:
🎟️ R190.00Grondvloer Middel
As die skoen pas is die immergroen sprokie van Aspoestertjie. Arabella droom
van ’n lank-en-gelukkig-saam. Maar die prins ken nie haar naam nie en die
goeie fee het ’n nuwe assistent wat ’n obsessie met papierwerk het. Verder
meng die Prins se beterweterige jonger sussie die heeltyd in en sy beste
vriend is meer gepla oor ’n titel en sy kuif.
Voeg nou me. Wagner en haar dogters, die prins se helikopterma en ’n glasskoen
by en jy kry heerlike familievermaak vir almal.