What: 📅 Con Spirito – Animato A Capella-sêrkompetisie en Cantabile-koorkompetisie se finaal
https://tickets.tixsa.co.za/event/animato-acapella-serkompetisie-cantabile-koorkompetisie-finaal
When:
Where: 🕳 AfriForum Teater
How much:
🎟️ R100.00Grondvloer Middel
CON SPIRITO KUNSVERENIGING het byna 25 jaar gelede in ’n ou historiese
poskantoor in Boksburg as ’n kunswedstryd gefunksioneer. Die kunswedstryd het
egter uitgebrei en is vanaf 2018 nasionaal. Die vereniging staan tans op twee
bene – ’n unieke nasionale kunswedstryd met eerste rondtes reg oor die land en
die Forte- nasionale finaal in Johannesburg, asook die nasionale kompetisies
vir kore, sêrgroepe, orkeste en debat.
Word deel van die CS-gees, glo my, jy sal nie spyt wees nie!!
Con Spirito se nasionale kompetisies, Cantabile-kore en Animato-sêr se finaal
word op 9 en 10 Oktober by die AfriForum Teater in Pretoria aangebied.
Vrydag 9 Oktober | 18:30 | Cantabile-koorkompetisie finaalSaterdag 10 Oktober | 18:30 | Animato A Capella-sêrkompetisie finaal