What: 📅 Magda Louw en haar kar se sleutel ...
https://tickets.tixsa.co.za/event/magda-louw-en-haar-kar-se-sleutel
When:
Where: 🕳 AfriForum Teater
How much:
🎟️ R200.00Grondvloer Middel
Dit het ons almal al oorgekom. Jy is laat, jy moet ry, maar die sleutel is
soek. “Waar het jy dit laas gesien?”, hoor jy die voor die hand liggende vraag
uit Erhard se mond kom. As ek dít maar net geweet het. Maar so in die soeke na
die kar se sleutel, vind jy soms verlore dinge waarvan jy al vergeet het. So
ook in die lewe. Partymaal vind ons vergete dinge in die soeke na iets wat ons
verloor het. En soms wens ons, ons kan sekere verlore dinge net nog een laaste
keer sien.
’n Vertoning vol humor maar ook met hope wysheid en inspirasie.