What: 📅 32 Bataljon-storieaand – Meebos 1982 PUMA 132
https://tickets.tixsa.co.za/event/32-bataljon-storieaand-meebos-1982-puma-132
When:
Where: 🕳 AfriForum Teater
How much:
🎟️ R300.00Grondvloer Middel
PUMA 132: Hulle is nie vergeet nie
Herleef die dramatiese gebeure van Operasie Meebos deur die kragtige
eerstehandse getuienis van veterane van 32 Bataljon, voormalige SALM-lede en
ooggetuies. Bring hulde aan die 15 mans wat hul lewens verloor het en hoor die
ware verhale van moed, opoffering en broederskap wat in die hitte van die
stryd gesmee is.
Neem kennis: 18:00 vir 18:30