What: 🎵 Winter Hotel LIVE
https://tickets.tixsa.co.za/event/winter-hotel-live
When:
Where: 🕳 AfriForum Teater
How much:
🎟️ R300.00Galery Middel
Winter Hotel is ’n unieke musikale ervaring wat nostalgie, styl en teater op
’n besonderse manier saambring. Geïnspireer deur die atmosfeer en estetika van
die 70’s, skep die projek ’n wêreld waarin musiek, mode, storievertelling en
visuele kuns ineenvloei. Bernice West saam met Droomsindroom se Kirsten en
Kyle bied ’n intieme luisterervaring aan waar elke detail doelbewus deur
regisseur Jannes Erasmus saamgestel is. Winter Hotel nooi gehore om vir ’n
oomblik uit die alledaagse te tree en deel te word van ’n ander era, ’n ander
wêreld en ’n besondere musikale ervaring.
Neem kennis: 18:30 vir 19:00