What: 📅 Passion lé Dance bied aan: Waarheen drome jou neem
https://tickets.tixsa.co.za/event/passion-le-dance-waarheen-drome-jou-neem
When:
Where: 🕳 AfriForum Teater
How much:
🎟️ R200.00Grondvloer Middel
Waarheen drome jou neem is ’n betowerende dansreis deur die wêreld, waar elke
dans ’n nuwe bestemming, kultuur en verhaal tot lewe bring. Van kleurvolle
lande en uiteenlopende kulture tot die krag van drome, hoop en moed, neem ons
dansers die gehoor op ’n onvergeetlike reis. Hierdie produksie wys dat drome
ons kan inspireer om verder te kyk, groter te droom en die wêreld met nuwe oë
te beleef. Kom droom saam met ons en ontdek waarheen drome jou neem!
Neem kennis: 18:00 vir 18:30