Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Brakanjan

Brakanjan

https://tickets.tixsa.co.za/event/brakanjan

When:

Where: 🕳 AfriForum Teater

How much:

🎟️ R170.00Grondvloer Middel

Brakanjan is terug! Volg die dapper hond se avontuur na Parys waar hy droom om ’n held te word. Saam met die drie musketiers moet hy die koningin teen Kardinaal Richelieu beskerm. ’n Spannende verhaal vol swaardgevegte, vriendskap en intriges wat wys wat dit beteken om ’n ware held te wees.
Kry jouself reg vir ’n tikkie nostalgie en, natuurlik, ’n wonderlike avontuur!