What: 📅 Skaterlag met André, die skreeusnaakse hipnotiseur

https://tickets.tixsa.co.za/event/skaterlag-met-andr-die-skreeusnaakse-hipnotiseur
When:
Who: 🎤 appel and 🎤 Steve Hofmeyr
Where: 🕳 AfriForum Teater
How much:
🎟️ R220.00Grondvloer Middel
Verhooghipnose in Suid-Afrika is sinoniem met André – die skreeusnaakse
hipnotiseur. André tree al die afgelope twee dekades reg oor Suid-Afrika op,
en vermaak gehore steeds met sy skaterlagvertonings landwyd! As jy braaf
genoeg is en ’n bok vir sports is, kom wees op 19 Julie een van André se
vrywilligers om onder hipnose te gaan by AfriForum Teater! Of kom geniet net
die manewales van sy vrywilligers.
Hy steel onder andere vinger nommer vyf, vrywilligers word wasmasjiene en dis
wasdag, hulle eet heerlik aan ֹ’n ui en dink dis ’n appel en jy sien hoe word
vrywilligers bekende sangers soos Steve Hofmeyr of Juanita du Plessis en nog
hope pret. Onthou, mense onder hipnose sal enige iets doen! Wel, enige iets
wat hy of sy morele waardes hom of haar toelaat. Maar pret gaan ons hê in
Skaterlag!