What: 📅 Glimlag Fees Benoni 2025

https://tickets.tixsa.co.za/event/glimlag-fees-benoni-2025
When:
Where: 🕳 Benoni Northerns Sports Club
How much:
🎟️ R10.000-5 Jariges
🎟️ R60.00Early Bird 6-12 Jariges
🎟️ R190.00Early Bird Algemene Toegang
🎟️ R735.00VIP
Draai daai frons onderstebo, en maak reg vir ’n dag wat die Oos Rand op sy kop
gaan draai!
Die, nou al legendariese, Glimlag Fees is terug op Saterdag, 4 Oktober 2025,
en na die groot sukses van die afgelope jare, kan jy beslis iets besonders
verwag! Hierdie fees het al die vorige jare met sy onvergeetlike vermaak (en
aktiwiteite vir die hele gesin) groot opskudding gemaak, en 2025 gaan nie
anders wees nie.
Wie dink jy sal op die program wees? Die program sal deurlopend aangekondig
word!
Die feesgronde gaan weer propvol verskeidenheid stalletjies wees, met ’n
biertent, lekker kos en drinkgoed, en ’n atmosfeer wat sommer die heeldag deur
vol glimlagte gaan wees. Dit is die perfekte kans vir die hele gesin om saam
te kom en herinneringe te skep wat vir jare sal hou.
Moenie die Glimlag Fees 2025 misloop nie - kom en geniet ’n dag vol pret,
gelag, en fantastiese vermaak.
Kry jou kaartjies nou en kom glimlag saam - want jy kan!
GET IN TOUCH
012 880 2635 / support@tixsa.co.za
OPERATING HOURS
Ticketing Support:
Monday - Friday: 9am - 5pm
Saturdays: 10am - 2pm
Sundays: 10am - 1pm
Public Holidays: 10am - 1pm