Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Bier in Die Skuur Fees

Bier in Die Skuur Fees

When:

Where: 🕳 Emeritus Street, Smallholding 78 Lekkerhoekie Swartkop, Centurion, South Africa

“Centurion se eie Bierfees in Oktober.

Kom proe die nuwe smake en drink die bekende Bier en Gin staatmakers.

Springbokke vs Australiƫ op die Grootskerm

Kom word deel van n egte bierfees in die buitelug.

Kinder vermaak, bierfees kosse en vele meer!”