Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎵 ontbytSAKE: BitterLekker MULLER BRANDT, Musiekvertoning en Wynproe

ontbytSAKE: BitterLekker MULLER BRANDT, Musiekvertoning en Wynproe

https://tickets.tixsa.co.za/event/ontbytsake-wynproe-en-musiek-vertoning-bitterlekker24oct

When:

Where: 🕳 B|Loved Klein Teater

How much:

🎟️ R100.00BitterLekker Musiekvertoning & Wynproe

🎟️ R125.00Uitkyk Kaas-en -vleisbord vir 2 | ekstra| nie toegangskaartjie nie

ontbytSAKE bied aan: die BitterLekker MULLER BRANDT Musiekvertoning & Wynproe by die B|Loved Klein Teater in Pretoria-Oos.
Kom geniet ‘n aand van uitsonderlike wyne en Afrikaanse musiek deur een van RugTeenRug se onafhanklike kunstenaars, Muller Brandt, waar ons elke oomblik ’n herinnering maak wat jy nog lank kan koester.
Datum: Donderdag, 24 Oktober 2024
Wynproe- en Musiekvertoning:

Tyd: Wynproe vind tussen 17:00 en 19:00 plaas, gevolg deur ’n uurlange musiekvertoning deur Muller Brandt wat om 19:00 in die B|Loved Klein Teater begin.
Kom geniet ’n verskeidenheid uitsoekwyne wat eksklusief vir hierdie geleentheid uitgekies is.

Kaartjies: ‘n R100 kaartjie gee jou toegang tot beide die wynproe asook die musiekvertoning!
Kaas- en vleisborde: Kaas- en vleisborde is beskikbaar teen R125 per bord (genoeg vir 2 persone) en moet vooraf bestel word op Tixsa.co.za.
Belangrike Kennisgewing:

Kaas-en-vleisborde moet vooraf bestel word by Tixsa.co.za. Dit kan nie op die dag van die geleentheid gekoop word nie.
Sitplekke is beperk, so moenie te lank wag nie. Bespreek nou jou plek by Tixsa.co.za

Sluit aan by die B|Loved Klein Teater vir ’n heerlike aand van wyn en musiek, trots aangebied deur ontbytSAKE. Moenie hierdie spesiale geleentheid misloop nie!

GET IN TOUCH
012 880 2635 / support@tixsa.co.za
OPERATING HOURS
Ticketing Support:

Monday - Friday: 9am - 5pm
Saturdays: 10am - 2pm
Sundays: 10am - 1pm
Public Holidays: 10am - 1pm