What: 🎵 ontbytSAKE: BitterLekker Musas en Wynproe

https://tickets.tixsa.co.za/event/ontbytsake-wynproe-en-musiek-vertoning-bitterlekker-30apr25
When:
Where: 🕳 B|Loved Klein Teater
How much:
🎟️ R100.00BitterLekker Musiekvertoning & Wynproe
🎟️ R125.00Kaas-en -vleisbord vir 2 | ekstra| nie toegangskaartjie nie
ontbytSAKE bied aan:
Die BitterLekker Musiekvertoning & WynproeB|Loved Klein Teater, Pretoria-Oos
Kom geniet ‘n aand van uitsonderlike wyne en Afrikaanse musiek deur RugTeenRug
se ’splinternuwe musiekgroep, die BitterLekker Musas. Ons skep herinneringe
wat jy nog lank sal koester!
Datum: Woensdag, 30 April 2025
Wynproe & Musiekvertoning
Tyd: Wynproe begin om 16:00, gevolg deur ‘n uurlange musiekvertoning om 19:00
in die B|Loved Klein Teater.
Kom proe ‘n verskeidenheid uitsoekwyne, eksklusief vir hierdie geleentheid
gekies.
Kaartjies:
R100 gee jou toegang tot beide die wynproe en musiekvertoning!
Kaas- en vleisborde:
R125 per bord (genoeg vir 2 persone).
Moet vooraf bestel word op Tixsa.co.za.
Belangrike Kennisgewing:
Kaas-en-vleisborde moet vooraf bestel word – geen aankope op die dag nie.
Beperkte sitplekke! Bespreek nou jou plek op Tixsa.co.za.
Sluit aan by die B|Loved Klein Teater vir ‘n heerlike aand van wyn en musiek met trots aangebied deur ontbytSAKE. Moenie hierdie spesiale geleentheid misloop nie!
KOM IN KONTAK
012 880 2635 / support@tixsa.co.za
WERKSURE
Kaartjieverkope Ondersteuning:
Maandag - Vrydag: 9vm - 5nmSaterdae: 10vm - 2nmSondae: 10vm - 1nmOpenbare
Vakansiedae: 10vm - 1nm