Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Glimlag Fees Benoni 2025

Glimlag Fees Benoni 2025

https://tickets.tixsa.co.za/event/glimlag-fees-benoni-2025

When:

Who: 🎤 Bok van Blerk and 🎤 Martin Bester

Where: 🕳 Benoni Northerns Sports Club

How much:

🎟️ R10.000-5 Jariges

🎟️ R80.006-12 Jariges

🎟️ R250.00Algemene Toegang

🎟️ R735.00VIP

Draai daai frons onderstebo en maak reg vir ’n dag wat die Oos Rand op sy kop gaan draai!
Die nou al legendariese Glimlag Fees is terug op Saterdag, 4 Oktober 2025, en ná die groot sukses van die afgelope jare kan jy beslis iets besonders verwag! Hierdie fees het in die verlede groot opskudding gemaak met sy onvergeetlike vermaak en aktiwiteite vir die hele gesin – en 2025 gaan geen uitsondering wees nie.
Die verhoog spog met kunstenaars soos Prime Circle, Bok van Blerk, Nicholis Louw, Ray Dylan, Lianie May, Martin Bester, Dozi, Irene-Louise van Wyk en meer.
Die feesgronde gaan weer propvol wees met verskeidenheid stalletjies, ’n biertent, heerlike kos en drinkgoed, en ’n atmosfeer wat deur die dag vol glimlagte gaan wees. Dit is die perfekte kans vir die hele gesin om saam te kom en herinneringe te skep wat vir jare sal hou.
Moenie die Glimlag Fees 2025 misloop nie – kom en geniet ’n dag vol pret, gelag en fantastiese vermaak.
ONTHOU: Koop aanlyn en spaar – kaartjiepryse is duurder op die dag.
Kry jou kaartjies nou en kom glimlag saam – want jy kán!

GET IN TOUCH
012 880 2635 / support@tixsa.co.za
OPERATING HOURS
Ticketing Support:

Monday - Friday: 9am - 5pm
Saturdays: 10am - 2pm
Sundays: 10am - 1pm
Public Holidays: 10am - 1pm