What: 📅 Boksburg Seisoen Fees (Winter Wonderland)
When:
Where: 🕳 Wild Waters, 1459 Boksburg, South Africa
“WILD WATERS & NICCI BEACH BIED AAN: WINTER WONDERLAND
Die Amptelike Bekendstelling van die Boksburg Seisoen Fees! Kom vier die winter in ware styl met ons Winter Wonderland – die eerste van vier spesiale seisoenale feeste wat deur die jaar plaasvind! Hierdie Winter Wonderland skop die Boksburg”