Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Wingmen Pretoria Manne Jaareindfunksie

Wingmen Pretoria Manne Jaareindfunksie

https://www.quicket.co.za/events/331672-wingmen-pretoria-manne-jaareindfunksie/

When:

Where: 🕳 Bossa Castle Walk

How much:

🆓 Quicket

Kom saam 6 Desember 2025 vanaf 07:00 by Bossa Castle Walk! Ons gaan lekker sing saam Sonja Heroldt en die Here Loof saam Danie Lodder. Bring die hele gesin saam, almal is welkom. Daar is n veilige binne speel plek vir die kinders. Daar is beperkde plek by Bossa Castle Walk, kaartjies is GRATIS. Die kaartjie sisteem dui vir ons aan hoeveel mense ons kan verwag by die jaareindfunksie.

Daar is Beperkde sitplekke net 120 plekke beskikbaar, so kry jou kaartjies nou!