What: 📅 Firkin Tribute Braai Dag

https://www.quicket.co.za/events/330486-firkin-tribute-braai-dag/
When:
Where: 🕳 Bosvelder Restaurant
How much:
🎟️ R200.00Quicket
Kom herleef die ou Firkin dae! Met ons Firkin Tribute Vir Braai Dag die 24ste Sep 2025, Die Bosvelder bied aan Brendan PeyperMoenie uit mis nie! Bespreek nou vir n lekker kuier en n goeie tyd!
Deure maak 17:30 oop vir kaartjie houers.
Vir meer inligting skakel die volgende nommer,
073 237 2888