Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 BrandPunt Kers Produksie 2025

BrandPunt Kers Produksie 2025

https://www.quicket.co.za/events/348129-brandpunt-kers-produksie-2025/

When:

Where: 🕳 BrandPunt Gemeente

How much:

🎟️ R80.00Quicket

🎟️ R120.00Quicket

Kom en wees deel van ons regstreekse uitsending van KSW (Kultuur, Sport & Wors)!Hierdie is die BrandPunt Kers Produksie vir 2025. Geniet die aand saam met Riaan & Nina + Nataniël.

Datum en TydDatum: Sondag, 7 Desember 2025Tyd: 18:30

Venue Naam: BrandPunt GemeenteAdres: 43 De Havilland Ave, Impala Park, Boksburg

Wat is by die prys Ingesluit:Elke kaartjie sluit een Boerewors Roll / Hotdog en een Koeldrank in (soos per die “Meal Voucher” op die kaartjie).