Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Sake-onbyt saam met Dawie Roodt

When:

Where: 🕳 Capital Hotel School

How much:

🎟️ R300.00Sake-Ontbyt

Kom geniet ’n onvergeetlike oggend saam met ’n span uitstaande sprekers en heerlike verversings, alles ten bate van Solidariteit Helpende Hand Pretoria- Oos! Sluit aan by ons vir ’n inspirerende sessie met bekende Ekonoom, Dawie Roodt, Willem Basson van Efficient Wealth sowel as Dr. Wim Brits van Learnet International, Albert Coetzee van Ninety One, en Suzette Oosthuizen van Solidariteit Helpende Hand. Datum: 23 Mei 2024Tyd: 08h30Plek: Capital Hotel School - Stanza Bopapestraat 919, ArcadiaVerversings: Heerlike oggendete sal bedien word. Al die opbrengste van hierdie geleentheid gaan na Solidariteit Helpende Hand Pretoria-Oos om die gemeenskap te ondersteun en ’n verskil te maak in mense se lewens. Moenie hierdie geleentheid misloop nie, kom geniet die wysheid van ons ervare sprekers en om ’n goeie doel te ondersteun!

Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm