Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🤣 Vrou Ens. - met Mandri Sutherland (Extra Show) (Komedie @ Die Centurion Teater)

Vrou Ens. - met Mandri Sutherland (Extra Show) (Komedie @ Die Centurion Teater)

https://www.quicket.co.za/events/259019-vrou-ens-met-mandri-sutherland-extra-show-komedie-die-centurion-teater/

When:

Where: 🕳 Centurion Teater

How much:

🎟️ R200.00Quicket

THIS IS THE BOOKING PAGE FOR WEDNESDAY, 15 MAY.

For the Thursday, 16 May show, please click this link: https://qkt.io/vrou.ens.MandriCT

Mandri Sutherland, ook bekend as Vroudrie, se eerste eenvroustuk is spesifiek vir die huiskonsert-inisiatief geskryf, waar sy al meer as 130 keer in die leefruimtes van mense oor Suid-Afrika heen gespeel het. Die stuk is ’n kombinasie van storievertelling en uitspattige karaktervertolking. Mandri sê ’n ding soos dit is en sy sê dit in Afrikaans. Sy belig en gooi liefde, humor en vet op die Afrikaner-vrou se besware en waarhede. Sy sê ’n ding raak en sy sê wat die meeste van ons heel moontlik dink. Die show is nie net vir vrouens nie, so bring gerus jou man saam, maar los dalk net jou hond en kind by die babysitter! Social Media: https://www.instagram.com/vroudrie/?hl=enhttps://www.tiktok.com/@vroudriehttps://www.instagram.com/jeandre_hammond/