Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Hans Gee Herklaas Horings - met Tobie Cronje (Leftfoot Naweek Kunstefees @ Die Centurion Teater)

Hans Gee Herklaas Horings - met Tobie Cronje (Leftfoot Naweek Kunstefees @ Die Centurion Teater)

https://www.quicket.co.za/events/257097-hans-gee-herklaas-horings-met-tobie-cronje-leftfoot-naweek-kunstefees-die-centu/

When:

Where: 🕳 Centurion Teater

How much:

🎟️ R200.00Quicket

RSG-luisteraars het vasgenael voor die radio gesit en luister hoe Tobie Cronjé lewe gee aan Rudie van Rensburg se karakters in die Hans-boeke. Tobie was ook te sien in die rolprentweergawe van Hans steek die Rubicon oor. Teatergehore kry nou die geleentheid om Tobie in lewende lywe op die verhoog te ervaar in ’n gedramatiseerde voorlesing en verwerking van Hans gee vir Herklaas horings. Ignatius van Heerden voorsien die radiobyklanke en beloof om gehore te laat skaterlag.

Met: Tobie Cronjé en Ignatius van HeerdenIn samewerking met InnibosRegisseur Tobie CronjéVervaardiger Leftfoot Theatre Productions Skrywer Rudie van Rensburg Beligtingsontwerp en tegniese versorging Loren NelKostuums Hollywood CostumesKlankbaan Wesley West