What: 🎵 Jan en die Boontjierank - 'n Mini-Pantomime (Kinderteater @ Die Centurion Teater)

When:
Where: 🕳 Centurion Teater
How much:
🆓 Quicket
🎟️ R110.00Quicket
’n Jan maak altyd ’n plan! Hierdie Jan gaan ’n GROOT plan moet maak op sy REUSE avontuur!
Scenario Production, in samewerking met Die Centurion Teater, bied ’n pantomime avontuur aan vol lekker-lag, pret en ’n onvergeetlike storie-kyk ervaring vir jonk én oud! Kom kyk hoe kry Jan se streke hom in die sop van ’n reus se pot, hoe drie bone ’n nuwe wêreld oopmaak en hoe lewenslesse soms in die vreemdste vorms kan kom.
Word vervoer deur musiek, grappies, en lekker-lag toneel! Hierdie betowerende mini-pantomime kombineer klassieke storievertelling met interaktiewe teater, wat dit ’n perfekte gesinsuitstappie maak. Dit weerspieël Die Centurion Teater se toewyding om ’n liefde vir teater onder jong gehore te kweek terwyl plaaslike talent ondersteun word. Hierdie produksie is nie een om te mis nie! Creative Team / Cast:Directors: Tiaan Kirsten-Lubbe & Lian SachseWriters: Tiaan Kirsten-Lubbe & Lian SachseSet & Costume Design: Ashleigh Hilton