What: 📅 Reünie met Frank Opperman (Toneel @ Die Centurion Teater)

https://www.quicket.co.za/events/308278-renie-met-frank-opperman-toneel-die-centurion-teater/
When:
Where: 🕳 Centurion Teater
How much:
🎟️ R235.00Quicket
Dit is dieselfde skoolsaal…maar 43 jaar later by die reünie van die 1980-matriekgroep.
Adam Boshoff tree as verteller op, maar deur die loop van die aand kry verskeie klasmaats ’n beurt agter die mikrofoon om hul sê te sê. Lank terug het almal saam ’n tragedie beleef wat hulle nou vir die eerste keer regtig konfronteer.
Dana Snyman en Frank Opperman snoer weer kragte saam – verwag dieselfde fyn spot, deernis en ’n tikkie nostalgie.
Ondersteun deur NATi en InnibosMet Frank OppermanSkrywer: Dana SnymanRegie: De Klerk OelofseProduksiebestuur: Marie Vogts.