What: 🎵 Nataniël in Concert

https://tickets.tixsa.co.za/event/nataniel-in-concert-secunda
When:
Who: 🎤 Charl du Plessis
Where: 🕳 CURRO SCHOOL SECUNDA
How much:
🎟️ R250.00General Seating
NATANIËL IN CONCERTHierdie heerlike konsert bestaan uit splinternuwe stories
in Nataniël se unieke styl, asook musiek — oud en nuut, bekend, immergroen en
oorspronklik.
Fantasie, humor, waarhede en wyshede, kwessies en kwellinge, vrae en antwoorde
— al die elemente uit die Nataniël-skatkis word saamgebring!
Hy deel die verhoog met Steinway-pianis, Charl du Plessis.
Kostuums is ontwerp deur Floris Louw.
Kaalkop in die Foyer!
85 MinuteGeen pouse.Geen kinders onder 14.
KOM IN KONTAK
012 880 2635 / support@tixsa.co.za
WERKURE
Kaartjieverkope Ondersteuning:
Maandag - Vrydag: 9vm - 5nmSaterdae: 10vm - 2nmSondae: 10vm - 1nmOpenbare
Vakansiedae: 10vm - 1nm