What: 🎵 Coffee Snobs @ AfriForum Teater

When:
Who: 📚 Coffee Snobs
Where: 🕳 AfriForum Teater
How much:
“Trein na Pretoria vertel die lewensverhaal van ’n vrou en elke fase van haar lewe word ingekleur met musiek: Van ’n onskuldige meisie met groot drome tot die avonture van ’n jong vrou wat die wêreld en vryheid omhels; van verlief raak en trou tot moederskap – die wonderlikste ontnugtering; van ouer en groter word (maar nooit oud nie) tot die seerste seer om vir oulaas tot siens te sê.
Hierdie musikale reis met ’n mooi einde is gegrond op ’n ware verhaal: dié van elke dogter, jong vrou, ma en ouma.”