Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Onbeskaamd – aangebied deur Die Dameskring en Rapportryers

Onbeskaamd – aangebied deur Die Dameskring en Rapportryers

When:

Where: 🕳 Collage Gemeenskapskerk Community Church

How much:

🎟️ R120.00Roer Vroeg

Kom bederf jou Ma en Gesin met ‘n spesiale vertoning deur Onbeskaamd en vier Moedersdag en Biddag vir Gesinne saam met Die Dameskring en die Rapportryers.
Kom vanaf 14:00 en geniet ‘n koppie koffie/tee en iets lekkers vooraf, op ons!
Deure open 14:45
Crema Café Koffiekroeg oop na die tyd
Veilige parkering
Geen eet of drinkgoed in ouditorium

KOM IN KONTAK
012 880 26 35 / support@tixsa.co.za
WERKURE
Kaartjie-ondersteuning:
Maandag - Vrydag 9vm - 5nm Saterdae 10vm - 2nm Sondae 10vm - 1nm Openbare Vakansiedae 10vm - 1nm