Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 En Route Bybelskool - Die slagveld van jou denke: Paulus se Benadering tot Getransformeerde Gedagtes (met Roedolf Botha)

En Route Bybelskool - Die slagveld van jou denke: Paulus se Benadering tot Getransformeerde Gedagtes (met Roedolf Botha)

https://www.quicket.co.za/events/259214-en-route-bybelskool-die-slagveld-van-jou-denke-paulus-se-benadering-tot-getrans/

When:

Where: 🕳 Communitas, Oosterlig

How much:

🆓 Quicket

🎟️ R100.00Quicket

Baie welkom by Oosterlig se En Route Bybelskool.Die Bybelskool sal vir 4 Woensdagaande deur Roedolf Botha aangebied word.Dit begin om 19:00 elke Woensdag in Communitas.

Die datums is as volg:22 Mei29 Mei5 Junie12 Junie

Koste: R100pp vir die reeks.

Persone wat En Route Bybelskool in Communitas bywoon moet asseblief ’n kaartjie vir elke persoon bespreek.

Gebruik asseblief ingang 4 by Communitas.

Dit is nie nodig om jou kaartjie saam te bring nie. Sodra jy bespreek het, sal jou naam op die gastelys verskyn.

By die deure sal ons jou naam op die gastelys afmerk.

Daar is ook kinderoppasdiens beskikbaar vir jou kind/-ers.Bespreek asseblief hiervoor wanneer jy jou kaartjie bespreek.

Navrae: belinda@oosterlig.co.za