Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Intensionele Pa-wees

Intensionele Pa-wees

https://www.quicket.co.za/events/283465-intensionele-pa-wees/

When:

Where: 🕳 Communitas, Oosterlig

How much:

🆓 Quicket

Baie welkom by Intensionele Pa-wees

Koffie is vanaf 18:30 beskikbaar.

Persone wat Intensionele Pa-wees in Communitas bywoon moet asb. ’n kaartjie vir elke persoon bespreek.

Gebruik asb. Ingang 4 by Communitas.

Dit is nie nodig om jou kaartjie saam te bring nie. Sodra jy bespreek het, sal jou naam op die gastelys verskyn.

By registrasie gaan ons jou naam op die gastelys afmerk.

Navrae: belinda@oosterlig.co.za