What: 📅 Revolusie: 14 Mei - 11 Junie

https://www.quicket.co.za/events/312007-revolusie-14-mei-11-junie/
When:
Where: 🕳 Communitas, Oosterlig
How much:
🆓 Quicket
🎟️ R100.00Quicket
Baie welkom by Revolusie.Die Konferensie vind op Woensdagaande vanaf 14 Mei tot 11 Junie plaas en word deur die Oosterlig Leraarspan aangebied.
Koste: R100 p.p vir die konferensie (dit sluit jou kursusmateriaal in)
Etes: Daar is 2 Food Trucks wat elke aand wegneem-etes gaan verkoop. Julle is ook welkom om julle eie eetgoed saam te bring.
Program: 14 Mei - 19:0021 Mei - 19:0028 Mei - 19:0004 Junie - 19:0011 Junie - 19:00
Kinderoppasdiens:Bespreek asb. vir elke kind wat die kinderoppasdiens gaan bywoon. Die kinderoppasdiens is bo in Communitas in die kleuterlokaal. Bring asb. eie eet- en drinkgoed asook kombers en kussing.
Registrasies is vanaf 30 minute voor die eerste sessie.
Persone wat Revolusie in die Hoof-Ouditorium bywoon moet asb. ’n kaartjie vir elke persoon bespreek.
Dit is nie nodig om jou kaartjie saam te bring nie. Sodra jy bespreek het, sal jou naam op die gastelys verskyn.By registrasie gaan ons jou naam op die gastelys afmerk en jou boek vir jou gee.
Navrae: info@oosterlig.co.za