What: 📅 Ritme Leierskap: Wees Lig In Die Duisternis
https://www.quicket.co.za/events/333814-ritme-leierskap-wees-lig-in-die-duisternis/
When:
Where: 🕳 Dei Gratia Gemeente
How much:
🎟️ R300.00Quicket
Wees Lig In Die Duisternis12 November 2025 | 09:00-13:00 | R300 p.p.Ligte verversings ingesluitDei Gratia gemeente (Pierre van Ryneveld)
In ’n tyd waar die wêreld donker voel, roep God ons om lig te wees. Kom ontdek saam met Johan Smith en Stephan Joubert hoe ware leierskap begin by geloof, karakter en hoop.
Almal is welkom om die oggend saam met ons te kom spandeer.
Kom drink ’n lekker koppie koffie saam met ons vanaf 08:30
Excelcus gee 5 VBO punte vir hierdie Ritme Leierskap geleentheid.