Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 DIRK VAN DER WESTHUIZEN @ EMPERORS PALACE BARNYARD

DIRK VAN DER WESTHUIZEN @ EMPERORS PALACE BARNYARD

When:

Where: 🕳 64 Jones Road, 1619 Kempton Park, South Africa

“Kom geniet ’n onvergeetlike aand saam met Dirk van der Westhuizen by Barnyard Silverstar. Klim saam met ons op ’n wipwaentjie van emosie - van lag, saam sing en saam dans tot oomblikke wat die hartsnare tokkel - ’n Vertoning gevul met pret en plesier! Jy wil dit nie misloop nie!”