What: 🎵 MERANG & SANG

https://www.quicket.co.za/events/331149-merang-sang/
When:
Where: 🕳 Dr Miriam Makeba Concert Hall, Unisa
How much:
🎟️ R100.00Quicket
MERANG & SANG’n Viering van Afrikaans as inklusiewe taal
Vrydag 26 September 202518:00 vir 18:30 – 20:30Miriam Makeba-saal, Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap, UNISA
Kom beleef ’n aand van poësie, gesprek en musiek saam met Danie Marais, Klara du Plessis, Elvis Saal, Franco Prinsloo en ander vooraanstaande digters, denkers en sangers.
Kaartjies: R100 · Boeke te koop
Bespreek via Quicket