Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎵 EEN AAND SAAM MET DEMI LEE

EEN AAND SAAM MET DEMI LEE

When:

Where: 🕳 Fairtree Atterbury Teater/Theatre

“Een aand saam met Demi Lee – ten bate van Tswalo Huis ✨

Kom beleef ‘n onvergeetlike aand vol pure talent, hart en hoop. Sluit by ons aan vir ‘n spesiale vertoning saam met Demi Lee, waar elke noot en elke oomblik ‘n verskil maak.

Alles ten bate van Tswalo Huis – want saam kan ons meer kinders lief”