What: 📅 Ma'se Fees

https://www.quicket.co.za/events/269890-mase-fees/
When:
Who: 🎤 Eloff and 🎤 Ruhan du Toit
Where: 🕳 Hoërskool Erasmus
How much:
🎟️ R50.00Quicket
🎟️ R60.00Quicket
🎟️ R100.00Quicket
🎟️ R200.00Quicket
Join us for Ma’se Fees – a spectacular celebration packed with top South African artists and plenty of market stalls! Enjoy performances by well-known names like Wentelbaan, Doane Smith and the band double D, Eloff, and Ruhan du Toit – this is one event you don’t want to miss!
With the charismatic Stefan Jansen as MC, you can look forward to non-stop entertainment and good vibes. With play areas for the young ones, entertainment is guaranteed
Don’t miss the festival of the year – fun for the whole family!Waar wil jy wees? MA’SE FEES!
Kom kuier saam by Ma’se Fees – ’n lewendige fees met van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars en baie opwindende stalletjies! Geniet optredes deur gunstelinge soos Wentelbaan, Doane Smith met die band double D, Eloff, en Ruhan du Toit – dié is ’n fees wat jy nie wil misloop nie!
Met die talentvolle Stefan Jansen as seremoniemeester, kan jy uitsien na hope vermaak. Met ’n speelarea vir die kinders, is vermaak verseker.
Bring die hele gesin en kom maak ’n draai – dit is die fees van die jaar!Waar gaan jy wees? By MA’SE FEES!