Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Routrip - met Elzabé Zietsman | Die Centurion Teater

Routrip - met Elzabé Zietsman | Die Centurion Teater

https://www.quicket.co.za/events/352739-routrip-met-elzab-zietsman-die-centurion-teater/

When:

Who: 🎤 Elzabé Zietsman

Where: 🕳 Centurion Teater

How much:

🎟️ R200.00Quicket

🎟️ R235.00Quicket

ROUTRIP

MET Elzabé Zietsman TEKS Johann Slabbert REGIE Maralin VanrenenKLANKBAAN Coenie de VilliersVERVAARDIGER Drama Drama

Ná ’n mislukte selfdoodpoging en drie weke in ’n psigiatriese kliniek, pak Helena haar karretjie met een tasklere en bokse vol familie-items wat sy haar lewe lank bymekaarmaak – van ’n lappieskombers tot ’nalsiende glasoog. Met niks om te verloor nie, begin haar tragikomiese reis deur die land om haarversameling uit te deel en finaal van mense afskeid te neem. Gewapen met humor, ignoreer sy diewanhoop en leef sy vreesloos, vry en, op die oog af, sorgeloos. Routrip is gebaseer op ’n ware verhaal.

Elzabé Zietsman is bekroon met die 2025 Aardklop-toekenning vir Beste Aktrise vir Routrip, en is ookbenoem vir die 2025 Naledi-toekenning vir Beste Aktrise, asook vir ’n Woordtrofee vir Beste Prestasie in ’nsoloproduksie by die 2023 Toyota US Woordfees.

Document ID: 253363956471061Tydsduur: 90 minuteTaal: AfrikaansOuderdomsbeperking: Geen O/13 / Taal