Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎵 Fokofpolisiekar - 20 jaar van Swanesang (Railways Café Irene)

Fokofpolisiekar - 20 jaar van Swanesang (Railways Café Irene)

When:

Where: 🕳 Railways Cafe

“Dit is tyd om 20 jaar van hierdie bekroonde album, wat ’n onder andere die classic “Ek Skyn (Heilig)” bevat, te vier.

Verwag ’n monster van ‘n set list met 20 songs! Ten minste 10 van daardie songs sal vanaf Swanesang wees, so dit is basies ’n album play-through!

Die show gaan ’n nostalgiese rei”