What: 📅 Voel die Lente

https://www.quicket.co.za/events/325805-voel-die-lente/
When:
Where: 🕳 Green Olive Restaurant
How much:
🎟️ R120.00Quicket
🎟️ R125.00Quicket
🎟️ R127.00Quicket
🎟️ R132.00Quicket
🎟️ R150.00Quicket
🎟️ R200.00Quicket
🎟️ R320.00Quicket
🎟️ R540.00Quicket
Dis die mooiste tyd van die jaar, die reuk van Reën is in die lug, en ons wil die beste aand saam met al ons vriende hê in Pretoria!
Ons het julle baie lief en dit sal ’n masiewe voorreg wees om die nuwe seisoen saam met julle te kan begin!
INFO-Drie bands op die line-up waarvan ons een is (die ander sal later bekend gemaak word)-Amazing kos uit Green Olive se kombuis-Kontant Kroeg is oop-Die Aand begin 18:00
JNDR, 13th of September - Menu-Green Olive Platter for 2; Gourmet chicken pies, Sticky wings, Tender beef sosaties, Glazed pork sosaties, Crumbed chicken strips, Ciabatta with cream cheese, cucumber + dill and crispy friesR320-Home made Quiche, choose between “Bacon and cheddar” or “Spinach and feta”, served with chips or salad.Bacon & cheddar, R103Spinach & feta, R103ChipsSalad-The Green Olive Favorite, Crumbed chicken strips, “done the Green Olive way”, served with chips or saladR125ChipsSalad-Or, on the evening
- choose any flavor of our signature traditional style wood fired pizzas- Afrikaans is 100! Bestel jou bottel “Afrikaans Rooi” spesiale oesjaar uit die Kaap ter viering van ons mooiste Taal!R540-For any special dietary needs, please contact us directly at 063 777 1502
Dit gaan iets besonders wees saam met julle! Bring ál jou lente-gees