What: 🎵 Amira Willighagen in Concert

https://www.quicket.co.za/events/319378-amira-willighagen-in-concert/
When:
Where: 🕳 Hervormde Kerk Randburg
How much:
🎟️ R200.00Quicket
Kom beleef ’n middag van hemelse musiek met die internasionaal bekroonde sopraan, Amira Willighagen, by die Randburg Hervormde Kerk! Met haar engelstem en indrukwekkende repertoire beloof hierdie uitvoering om jou siel te roer en jou hart te vul met vreugde. Moenie hierdie unieke geleentheid misloop om een van Suid-Afrika se grootste jong talente lewendig te hoor nie. Bring familie en vriende saam vir ’n onvergeetlike musiek middag in ’n pragtige en inspirerende omgewing.
Skakel gerus die kerk kantoor vir meer inligting:(011) 787 4983