Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Hoërskool Die Wilgers: Koorfees 2025

Hoërskool Die Wilgers: Koorfees 2025

https://www.quicket.co.za/events/327416-horskool-die-wilgers-koorfees-2025/

When:

Where: 🕳 Hoërskool Die Wilgers: Skoolsaal

How much:

🎟️ R60.00Quicket

Hoërskool Die Wilgers is trots om vanjaar weer ’n koorfees aan te bied!

Wees deel van ’n aand van koorsang 13 Augustus 2025, in ons skoolsaal.

13 Augustus 18:00

Snoepie sal beskikbaar wees.