Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Hoërskool Die Wilgers Manne Aand 2024 + Touchies Tournament

Hoërskool Die Wilgers Manne Aand 2024 + Touchies Tournament

https://www.quicket.co.za/events/284800-horskool-die-wilgers-manne-aand-2024-touchies-tournament/

When:

Where: 🕳 Hoërskool Die Wilgers Hoekvlag

How much:

🎟️ R350.00Quicket

🎟️ R3500.00Quicket

🎟️ R3750.00Quicket

Hoërskool Die Wilgers bied vir die 2de jaar ’n Manne Aand aan vir alle mans betrokke by die skool en gemeenskap. Na die sukses van 2023 se geleentheid, sien ons uit om julle weer hierdie jaar te verwelkom. Alles ten bate van die minderbevoorregte kinders se sporttoere en uitgawes.

Besonderhede:

Datum: 23 November 2024Plek: Hoërskool Die Wilgers HoekvlagTyd: Begin 17:00 vir 17:30Gaskunstenaar: Wicus van der MerweRugby op Grootskerm tussen Springbokke tn WallisVeiling met sport items, vakansies en ander lekker dingeKontantkroeg beskikbaarSPITBRAAI ETE INGESLUIT BY DIE KAARTJIER350 per persoon

BELANGRIK vir al die aktiewe manne

Ons bied ook hierdie jaar vir die eerste keer ’n sosiale Touch Rugby toernooi aan kompleet met ’n skild en pryspot vir die wenspan.

Algemene reëls vir die toernooi:

WILGERS TOUCHIES TOERNOOI

- Slegs 10 Spanne kan inskryf. First come first served basis.- Twee pools, semi-final en final word gespeel.- 10 spelers per span, 7 op die veld en 3 as reserwes. - Reëls en regulasies geld. SIEN HIERONDER - Prysgeld van R7000 vir die wenspan. - Inskrywingsgelde per span = R3500- Inskrywingsgelde sluit kaartjie en ete vir die manne aand in. - Eerste rondte skop om 10:00 op Saterdag 23 November 2024 af.

REëls EN REGULASIES:

General Rules of the tournament:

1. Two touch tournament2. Opposing team has to drop back 2 meters after touch. 3. 10 Players in a team, 7 in-field and 3 on the bench (running subs) 4. 7 minutes-a-side, 2 minute break. 5. Ball may not be kicked6. Ball carrier touched, must place the ball on the ground, hooked with feet for play to continue.7. Normal passing rules will apply. 8. 10 teams in total which will be divided into Pool A and Pool B. 5 Teams per pool, thus all teams will play a minimum of 4 games. 9. Indemnity forms will be completed on the day of the competition with registration.10. Prize money of R7000 for the winning team. 11. Prize-giving directly after the final. 12. All games will be completed by 16:00 and the event will start at 17:30. 13. All family-members are welcome to support the teams for the tournament, but will be kindly excused after the tournament as the event is a men’s-only event commencing at 17:30.