What: 📅 Allegretto Toneelfees ELDO WEEK

https://www.quicket.co.za/events/326445-allegretto-toneelfees-eldo-week/
When:
Where: 🕳 HOëRSKOOL ELDORAIGNE
How much:
🎟️ R80.00Quicket
Die verhoog is ’n ontsnapping, die verhoog is ’n tuiste, die verhoog is ons speelvlak vir ons SEISOEN VAN STORIES. Moet nie hierdie produksies misloop nie. Kom kuier saam ons. KOM VIER AFRIKAANS SE HONDERD!