Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📽 Film Premiere: DIE MOOT

https://tickets.tixsa.co.za/event/film-premiere-die-moot

When:

Where: 🕳 Hoërskool Oos-Moot

How much:

🎟️ R100.00Adult

🎟️ R80.00School going Children

Elke buurt het ’n adres, die Moot s’n is in jou hart.
Biltong Media bied aan: ’n dokumentêre film oor die Moot, sy mense en sy hart.
Bring jou kampstoel en koelerboks en kom kyk die fliek saam met ons in tipiese Moot-styl.
Daar sal kosstalletjies wees, en die Michael Heyns Kunsgalery bied ’n uitstalling aan met werke deur outentieke Moot-kunstenaars.
Bring die hele familie, die bure, vir Hugo en die polisie, en kom wees deel van hierdie geskiedkundige geleentheid!
Doors open: 16:00Pre-show: 17:30Movie begins: 19:00
Refreshments: Food stalls will be available.
Prohibited: No outside food allowed.
Cooler Boxes: Cooler boxes are allowed, but no glass is permitted.
Seating: Bring your own camping chairs, blankets, beds, or whatever you would like to relax on while watching the movie.
Parking: Safe and secure parking with security will be available.

GET IN TOUCH
012 880 2635support@tixsa.co.za
OPERATING HOURS
Ticketing Support
Monday – Friday: 09:00 – 17:00Saturday: 10:00 – 14:00Sunday: 10:00 – 13:00Public Holidays: 10:00 – 13:00