Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎵 Melk Fest - MEL5K MAY

Melk Fest - MEL5K MAY

https://www.quicket.co.za/events/272695-melk-fest-mel5k-may/

When:

Where: 🕳 Idlewild Country Estate

How much:

🎟️ R299.99Quicket

🎟️ R1255.56Quicket

🎟️ R3555.55Quicket

3 MAY 2025 - Idlewild Country Estate - Gautengwww.melkfest.co.za

FAMILY FRIENDLY.

MELKERS.

Ons het elke liewe Klagte, advies, terugvoer en issue gehoor en Gesien. Ons eerste EN HOOFDOEL is om elke liewe Melker se klokke te hoor lui. Rocknklok.

In die Festival se 3 Jaar Bestaan het ons besluit om vir die eerste keer DIE MELK Bars self te Setup, run en Maintain so Spoedpos, Vars en beter geprys as moontlik! Geen Mens,bees of rees staan so lank en wag vir n knertsie nie!

Ons bring vir julle iets so Ongemaklik WARM, kraakvars, uniek en volroom. Maak seker jou lewensversekering-premie hop nie. We are going FRESHhh!

MEL5K MAY LINE UP: Artists & Bands To Be Announced.MAIN STAGE.

Van Coke KartelFoto Na DansZaan SonnekusEarly B / Justin VegaLoufi_ TBA_ TBA_ TBA_ TBA_ TBAJAN BLOUKAAS - GOD KAN OFFICIAL TRIBUTEAlleen Na Desember - Simeon KrielJAAKIEBloumoordSOSSI

MELKHUIS STAGE.

CiniminMIAAvi SubbanGeniveJCJordan ForbesJust LebenTristan UrwinIndigoSons of DennisKoraya

LIMITED Kaartjies. Vingers op die Knoppe.

Cheap Kaartjies: Willie Sukkelnie LITE

Willie maak die kaartjies oop vir R55.55 vir 5 Min. Hou ons Social Pages dop, dit Sal announce word as Stories op random tye op socials. Moet nie sukkel nie!

PH 1 Price Structure / 9 August - 31 January 2025.(Sales Ended)

General Access. R 199.99 + Quicket Booking & Commission Fee.VIP (Very Important Plek) Access Ticket - R 999.99 + Quicket Booking & Commission Fee.

PH 2 Price Structure / 1 February - 30 April 2025.

General Access. R 299.99 + Quicket Booking & Commission Fee.VIP (Very Important Plek) Access Ticket - R 1255.55 + Quicket Booking & Commission Fee.

PH 3 Price Structure / May 2025 & Hekke Kaartjies.

General Access R 349.99 + Quicket Booking & Commission Fee.VIP (Very Important Plek) Access Ticket - TBC + Quicket Booking & Commission Fee.

MELK AIR SKY Bar - OPEN BAR + Food & Helicopter Ride INCL. (100 Available)Best Seats OP MELKfontein.

  • Family Friendly - All Ages Welcome.* Twee Musiek Stages - Main Stage & MELKHUIS Stage.* Kinders onder 11 Free access - MELK Fest.* Hoofhekke maak 10 uur Oop. GEEN Re entry.* Re Entry sal Jy/Julle n Vol Search gebied word.* Cashless Event - Geen Cash Payments. All Banks Accepted.* Onder 18’s Kan Refreshments/Koeldranke aankoop met Geld/cash.* Disabled Friendly - Whatsapp MELK Lyn vir Request. - 067 570 4945* Kampstoele En Gazebos Welkom. Sit agter die Designated Lyn.* Geen Kos/Drank/Water/Koeldrank word Toegelaat nie.* Geen Cooler Boxes/ Bags word Toegelaat nie.* Geen Drones Word Toegelaat nie. ( slegs Media)* MELK AIR Sky Bar kaartjies Available. (Open Bar)* Designated Uber Drop-offs.* MELK Fest Merch Available.* MELK Biertent & MELK Seating Areas Beskikbaar.* Designated BAR Areas. NO Under 18’s* Veilige Parking op die Venue Mahala.* Lost & Found / Info Desk Beskikbaar - JOC Centre.* Zero Tolerance MEL5K Policy.* Geen Glas in General Admission Areas. Only VIP / SKY Bar.* Geen Hubbly Word toegelaat nie.* Geen Diere word Toegelaat nie.* Geen Illegal Substances word toegelaat nie, As jy wil Trip. Trip jou Tannie.* Geen Onder 18 in VIP/MELK AIR SKY Bar Toegelaat nie.* Geen Onder 18 Drank Verkope word toegelaat nie. * Maak seker julle koop MELK kaartjies direk op die Quicket Link of Melk Fest Website. Geen 3rd Party Transactions.* Geen Reselling van Kaartjies.* MEL5K Kaartjies Transferable.* No Refunds.

VENDORS Applications - melkfest@idlewildce.co.za

Check die Socials. Jy gaan nie glo wat jou Oog Kornea sien nie.Groete Gaans Nek Revolusie / Melk Fest.

MELK Whatsapp - +27 675704945

Rights of Admission Reserved.