What: 🎵 Ivan Roux @ East Rand Traders Square

When:
Who: 📚 Ivan Roux
Where: 🕳 East Rand Traders Square
How much:
“Ivan is terug by East Rand Traders op vrouedag vir ’n baie lekker en opwindende show. Bring die familie, vriende en sommer almal en kom kuier lekker saam.”