What: 🎵 Jack Parow @ Die Veiling Sasolburg

When:
Who: 📚 Jack Parow
Where: 🕳 Die Veiling Sasolburg
How much:
“DIE VEILING SASOLBURG BIERFEES 2025 β GROTER & GEKKER AS OOIT! π» Sasolburg, maak gereed vir die GROOTSTE Bierfees van die jaar! ππΆ Trek jou lederhosen aan, gryp βn yskoue bier en kom kuier saam vir βn epiese dag van musiek, speletjies en natuurlik β BAIE bier! πΊπ₯ π€ KUNSTENAARS WAT DIE VERHOOG GAAN AAN DIE BRAND STEEK: π₯ JACK PAROW | BIGGY | KARLIEN VAN JAARSVELD | ELLOF | POSDUIF | DUSTY | DAVID FOURIE π₯ HIERDIE FEES HET ALLES! π₯ β BIER TENT & DUITSE KOS π₯¨π β LIVE ENTERTAINMENT DIE HELE DAG! πΆ β 1KM BIER AFLOS β Wieβs dapper genoeg? πββοΈπ» β DRINKING GAMES β Bring jou stamina! πΊπ β BEST DRESSED β Trek jou Duitse beste aan! ππΊ β KIDS PLAY AREA β Pret vir die hele gesin! π π 25 OKTOBER 2025 π° R250 pp | R600 VIP | R100 Kids onder 12 π₯ VROΓ VOΓL KAARTJIES: R200 Slegs beperkte kaartjies beskikbaar, kry joune NOU!”