Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎵 JACK PAROW LIVE || KAPSTADT BRAUHAUS

JACK PAROW LIVE || KAPSTADT BRAUHAUS

When:

Who: 🎤 Jack Parow

Where: 🕳 Kapstadt Brauhaus

How much:

🎟️ R150.00Howler

JACK PAROW - Kapstadt Brauhause (Pretoria)

Sluit aan by ons vir ’n opwindende aand met Jack Parow op 29 November in Kaptstadt Brauhause, Menlopark! Ervaar die unieke kombinasie van hip-hop en Afrikaanse kultuur terwyl Jack sy grootste treffers en nuwe musiek vertolk.

Datum: 29 November

Tyd: 19:00

Plek: Kaptstadt Brauhause, Menlopark

Moet dit nie misloop nie!

Geen bookings || First come first serve.

Kaartjies beskikbaar op -

https://www.howler.co.za/jp2