What: 🎵 JAN BLOHM @ MENLYN BARNYARD
When:
Where: 🕳 Atterbury Rd & Lois Ave, 0063 Pretoria, South Africa
“Terug op gewilde aanvraag bring die bekroonde Afrikaanse sanger-liedjieskrywer Jan Blohm sy nuwe vertoningsreeks, Tot daar waar die lig is, na die verhoog.
Hierdie besondere produksie neem gehore op ’n diep persoonlike en musikale reis deur meer as twee dekades se liedjies, stories en groei. Van di”