What: 🎵 Joshua Na Die Reën @ AfriForum Teater
When:
Who: 📚 Joshua Na Die Reën
Where: 🕳 AfriForum Teater
How much:
“Loop eers Een leeftyd voor ’n ander Ek bly bewe in die atmosfeer van hoop, en ek weet jy doen ook.
Vra jou vrae Al is dit die laaste ding wat jy doen Hierdie lewe gee sy tree en ek gee mee, en ek weet jy moet ook.
Hoe ook al ek kyk Hierdie gedagtes van vlug is nog altyd met my”
’n Musiekervaring wat aan die gehoor teruggee. Wat die eenheid met die lewe vier. Jou hart sal iets saam met ons voel.
Raziela Grey op viool Stephen Kosterman op kitaar Stanley June op baskitaar Lardo De Beer op die dromme”