Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎵 Joshua Na Die Reën @ Atterbury Theatre

Joshua Na Die Reën @ Atterbury Theatre

When:

Who: 📚 Joshua Na Die Reën

Where: 🕳 Atterbury Theatre

How much:

🎟️

““loop eers een leeftyd voor ‘n ander ek bly bewe in die atmosfeer van hoop en ek weet jy doen ook

vra jou vrae al is dit die laaste ding wat jy doen hierdie lewe gee sy tree en ek gee mee en ek weet jy moet ook

hoe ook al ek kyk hierdie gedagtes van vlug is nog altyd met my”

‘n Musiek-ervaring wat teruggee aan die gehoor. Wat die eensheid met die lewe vier. Jou hart sal iets voel saam met ons.

Raziela Grey met viool Stephen Kosterman met kitaar Stanley June met Baskitaar Lardo De Beer agter die dromme”